Cullinan is alombekend vir die ontdekking van die wereld se
GROOTste diamand – die legendariese Cullinan-diamand wat in 1905 ontdek is en ‘n ongelooflike 3,106 karaat geweeg het.
Wat die meeste mense nie van Cullinan weet nie, is dat ons GAT die GROOTste is.
Kom kyk en besluit vir jouself, ontdek ons tydlose dorp met internasionale geskiedkundige status.
Besoek ons Blog!!! Groot Gat Fees Blog
Die Groot Gat Fees word gehou ten bate van Cullinan Gekombineerde Skool.
|